Ek het in Kempton Park grootgeword en in 1989 teologie op Stellenbosch begin studeer. Ek is in 1995 na my studies, insluitend ‘n MA (Ou Nabye Oosterse Studie) as proponent van die NG Kerk gelegitimeer, waarna ek ‘n Doktorsgraad in Ou Testament verwerf het. Ek woon nou reeds 16 jaar op Franskraal. Ek is getroud […]