Gerhard Geldenhuys Baie dankie vir die geleentheid om te praat oor prof. Jaap Durand se nuwe boek. Hy is ʼn ervare en wyd gerespekteerde skrywer. Sy boeke en artikels het al vir vele Suid-Afrikaners waardevolle stof tot nadenke gegee. Aan die een kant kan ʼn mens vir jou persoonlike lewe lig kry uit die wysheid […]
Dirkie Smit oor Jaap Durand se bundel
PROF JAAP DURAND BEKENDSTELLING VAN BUNDEL MET 80STE VERJAARSDAG Ek gaan nie iets sê oor Prof. Jaap as persoon nie – alhoewel dit hoort by só ‘n geleentheid, waar ons sy 80 jaar vier, en ek wens ek het die tyd gehad om wél hardop oor hóm na te dink en herinneringe aan hom te […]
Jaap Durand praat oor eenheid, versoening en geregtigheid
Danie du Toit (redakteur) Al is Jaap Durand ’n skrywer en spreker met ’n groot getal publikasies agter sy naam, is dié versamelingbundel uniek in opset en inhoud. Sy kinders het voorgestel dat so ʼn bundel saamgestel word om saam te val met sy 80ste verjaardag in 2014. Soos die boektitel suggereer, weerspieël hierdie bundel […]
Resensie: Evolusie, wetenskap en geloof
Deur Jurie le Roux Hieronder volg enkele gedagtes oor Jaap Durand se werk oor Teilhard de Chardin en sy besinning oor evolusie, wetenskap en geloof. In die sestigerjare van die vorige eeu het Johan Heyns in ‘n werk, ‘Die Evangelie in krisis’, oor destydse denkstrominge, wat volgens hom die evangelie bedreig het, geskryf. ‘n Stuk of […]
Evolusie, Wetenskap en Geloof. ‘n Biografiese inleiding tot die denke van Teilhard de Chardin
Outeur: Jaap Durand Uitgewer: Bybel-Media (2013) Bladsye: Bl 336 Resensent: Daniël P Veldsman Dit is met groot belangstelling dat ek die biografie oor die Rooms-Katolieke teoloog en geoloog Teilhard de Chardin (1881 – 1955) van die Suid-Afrikaanse teoloog, Jaap Durand, (1934-) onder oë neem. Nie alleen was De Chardin as Jesuïte-priester een van die voorste […]
Evolusie, Wetenskap en Geloof
’n Biografiese inleiding tot die denke van Teilhard de Chardin Die dikwels omstrede verhouding tussen geloof en wetenskap word ondersoek deur die lewe, werk en denke van Teilhard de Chardin te ontleed. De Chardin, ’n Katolieke priester en geoloog, se navorsing gee unieke geestelike perspektiewe op die ontstaan van die mens.