Keer jou (familie)lewe om met die 10 gebooie

Dr Thinus van Staden Outeur: Ewald van Rensburg Uitgewer: Bybel-Media (2013) Prys: R70 (BTW ingesluit) Ewald van Rensburg is predikant van die NG Gemeente Hottentots-Holland op Somerset-Wes. Hy spesialiseer in jeug- en familiebediening en is een van ons land se bekendste skrywers van geestelike boeke vir kinders, jongmense en families. Hy het al verskeie pryse […]