Boekbekendstelling: Vroom of regsinnig? Teologie in die NG Kerk

’n Blik op die kerkgeskiedenis Outeur: Vincent Brümmer Uitgewer: Bybel-Media Prys: R150  Deur: Kristy (Claassen) van der Merwe Die Nederlandse filosoof Vincent Brümmer was vir 30 jaar professor in Godsdiensfilosofie aan die Universiteit van Utrecht en het gedurende hierdie tydperk vir drie termyne gedien as die voorsitter van die Europese Vereniging vir Godsdiensfilosofie. Uiteraard handel […]

Resensie: Vincent Brümmer, Vroom of regsinnig?

Teologie in die NG Kerk (Wellington ZA: Bybel-Media, 2013) ISBN: 9780864877178 Bladsye: 282 Prys: R150.00 Outeur: Vincent Brümmer Resensent: Gijsbert van den Brink In dit boek bespreekt Vincent Brümmer, emeritus hoogleraar godsdienstwijsbegeerte aan de UU, de theologische debatten in de Nederduits Gereformeerde Kerk te Zuid Afrika vanaf het midden van de 19e eeuw tot 1932. […]

Resensie: Evolusie, wetenskap en geloof

Deur Jurie le Roux Hieronder volg enkele gedagtes oor Jaap Durand se werk oor Teilhard de Chardin en sy besinning oor evolusie, wetenskap en geloof. In die sestigerjare van die vorige eeu het Johan Heyns in ‘n werk, ‘Die Evangelie in krisis’, oor destydse denkstrominge, wat volgens hom die evangelie bedreig het, geskryf. ‘n Stuk of […]

Evolusie, Wetenskap en Geloof. ‘n Biografiese inleiding tot die denke van Teilhard de Chardin

Outeur: Jaap Durand Uitgewer: Bybel-Media (2013) Bladsye: Bl 336 Resensent: Daniël P Veldsman Dit is met groot belangstelling dat ek die biografie oor die Rooms-Katolieke teoloog en geoloog Teilhard de Chardin (1881 – 1955) van die Suid-Afrikaanse teoloog, Jaap Durand, (1934-) onder oë neem. Nie alleen was De Chardin as Jesuïte-priester een van die voorste […]

Evolusie, Wetenskap en Geloof

 ’n Biografiese inleiding tot die denke van Teilhard de Chardin Die dikwels omstrede verhouding tussen geloof en wetenskap word ondersoek deur die lewe, werk en denke van Teilhard de Chardin te ontleed. De Chardin, ’n Katolieke priester en geoloog, se navorsing gee unieke geestelike perspektiewe op die ontstaan van die mens.