Boekbespreking: Dáárom glo ek

Dáárom glo ek ’n Uitnodiging tot ’n geloofsreis in ’n tyd van twyfel en verwarring. Cas Vos. 2015. Wellington: Bybelkor. 253 bladsye. ‘Ek het weer na God se stem in sy Woord begin luister, begin bid. Stil en hardop. God is nie dood nie. Net op papier is Hy dood. Hy is vrygespreek. God het […]

Resensie: Dáárom glo ek

’n Uitnodiging tot ’n geloofsreis in ’n tyd van twyfel en verwarring. Cas Vos. 2015. Wellington: Bybelkor. 253 bladsye. Mense verwys graag na ’n goeie skrywer as ’n woordsmid. Ek meen daar’s ’n verdere kategorie, naamlik dié van ’n woord-virtuoos. Professor Cas Vos, emeritus dekaan van Tukkies se Teologiese Fakulteit, is presies so iemand. Wyd […]

Meer oor Lisel Joubert

Ek het in Kempton Park grootgeword en in 1989 teologie op Stellenbosch begin studeer. Ek is in 1995 na my studies, insluitend ‘n MA (Ou Nabye Oosterse Studie) as proponent van die NG Kerk gelegitimeer, waarna ek ‘n Doktorsgraad in Ou Testament verwerf het. Ek woon nou reeds 16 jaar op Franskraal. Ek is getroud […]

Keer jou (familie)lewe om met die 10 gebooie

Dr Thinus van Staden Outeur: Ewald van Rensburg Uitgewer: Bybel-Media (2013) Prys: R70 (BTW ingesluit) Ewald van Rensburg is predikant van die NG Gemeente Hottentots-Holland op Somerset-Wes. Hy spesialiseer in jeug- en familiebediening en is een van ons land se bekendste skrywers van geestelike boeke vir kinders, jongmense en families. Hy het al verskeie pryse […]

Boekbespreking: Dáárom glo ek

Gerda de Villiers 2015, Cas Vos, Dáárom glo ek. ‘n Uitnodiging tot ‘n geloofsreis in ‘n tyd van twyfel en verwarring. Bybelkor: Wellington. ‘Ek het weer na God se stem in sy Woord begin luister, begin bid. Stil en hardop. God is nie dood nie. Net op papier is Hy dood. Hy is vrygespreek. God […]

Boeke deur Cas Vos

Digbundels Vuurtong (1999) Enkeldiep (2001) Gode van Papier (2003) Die afdruk van ons hande (2007) Intieme afwesige (2009) Intimately absent (2010, vertaal deur Leon de Kock. Wenner van SALA-prys vir vertaling in 2011) Duskant die donker/Before it darkens (2011, vertaal deur Leon de Kock) Weerloos lewe (2012) Duisend dae op jou spoor (2013) Voor-bode (2015) […]

Toespraak by die bekendstelling van prof. Jaap Durand se nuwe boek Godsgeheim: die verhaal van wetenskap en mistieke geloof

Gerhard Geldenhuys Baie dankie vir die geleentheid om te praat oor prof. Jaap Durand se nuwe boek. Hy is ʼn ervare en wyd gerespekteerde skrywer. Sy boeke en artikels het al vir vele Suid-Afrikaners waardevolle stof tot nadenke gegee. Aan die een kant kan ʼn mens vir jou persoonlike lewe lig kry uit die wysheid […]

10 vrae aan Cas Vos

Cas Vos: emeritus-professor in praktiese teologie, oud-dekaan, digter, vertaler, skrywer, Sharks-ondersteuner. Frits Gaum het met hom gesels. 1. Kan jy vir Cas Vos in vier sinne beskryf?  Nee, Frits, ek is te delikaat aanmekaar geweef. Die ander een moet sê. In hierdie geval, Lida. Stiptelik, empaties en passievol, perfeksionis met my eie werk, verdra nie […]

10 vrae aan Vincent Brümmer

Prof Vincent Brümmer, wêreldbekende godsdiensfilosoof,  is vanjaar die wenner van die Andrew Murrayprys vir sy boek, Vroom of regsinnig? – Teologie in die NG Kerk (uitgegee deur Bybel-Media). Frits Gaum het met hom gesels. 1. Wie is Vincent Brümmer? Ek woon nou al 48 jaar in Nederland. Hiervan was ek vir 31 jaar hoogleraar in die godsdiensfilosofie […]