Digbundels
- Vuurtong (1999)
- Enkeldiep (2001)
- Gode van Papier (2003)
- Die afdruk van ons hande (2007)
- Intieme afwesige (2009)
- Intimately absent (2010, vertaal deur Leon de Kock. Wenner van SALA-prys vir vertaling in 2011)
- Duskant die donker/Before it darkens (2011, vertaal deur Leon de Kock)
- Weerloos lewe (2012)
- Duisend dae op jou spoor (2013)
- Voor-bode (2015)
Essay
- In Oosterse sluier, in Roodt, PH 2008. Amfiteater. Skrywerstemme van Oud-Tukkies
As samesteller
- Hartlangs (Coenie de Villiers, 2012)
As teoloog
- Die Volheid Daarvan I en II (1996; met die Andrew Murray-prys [1999] en die Pieter van Drimmelen-medalje van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns [2001] bekroon)
- Theopoetry of the Psalms (2005)
- Hoe kan Ek jou laat los? God se liefde vir wegloopmense – Hosea (2008)
- Tussen God en mens. ’n Literêr-estetiese benadering tot liturgie en prediking in ’n skuiwende kultuur (Saam met Cas Wepener, 2014)
As vertaler
- Fragmente uit die Ilias (2014)